| aknee [boodskap #141124] |
Do., 16 Februarie 2023 19:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aknee
aknee
Afbreking: ak•nee
Selfstandige naamwoord: aknee
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Velaandoening gekenmerk deur puisies op die vel.
Gebruik:
• Die hoofoorsaak van aknee is hormonaal, maar dis nie gevaarlik nie en kan behandel word.
Sinoniem:
• puisies
Vertaling:
Engels: acne
Nederlands: acne, puistjes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|