veraf [boodskap #141123] |
Thu, 16 February 2023 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veraf
Afbreking: ver•af
Samestelling: ver + af
Byvoeglike naamwoord: veraf
Vergrotende trap: verderaf
Oortreffende trap: versteaf
Betekenis:
• Op groot afstand.
Gebruik:
• Hulle kom van veraf lande.
Wisselvorm:
• vêraf
Sinoniem:
• afgeleë
• afgesonder
• verlangs
Vertaling:
Engels: far away, remote, distant
Nederlands: veraf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|