vernederend [boodskap #141122] |
Thu, 16 February 2023 18:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vernederend
Afbreking: ver•ne•de•rend
Samestelling: verneder + -end
Byvoeglike naamwoord: vernederend
Vergrotende trap: meer vernederend, vernederender
Oortreffende trap: die mees vernederende, vernederendste
Attributief: vernederende
Partitief: vernederends
Betekenis:
• Wat iemand minderwaardig laat voel of sy eer aantas.
Gebruik:
• Die Springbokke net 'n vernederend neerlaag gelei.
Sinoniem:
• beledigend
• beskamend
• krenkend
• minagtend
• neerhalend
• veragtend
• verkleinerend
Vertaling:
Engels: humiliating, degrading
Nederlands: vernederend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verneder.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|