geslaag [boodskap #141121] |
Thu, 16 February 2023 16:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geslaag
Afbreking: ge•slaag
Samestelling: ge- + slaag
Byvoeglike naamwoord: geslaag, geslaagd
Vergrotende trap: meer geslaag
Oortreffende trap: die mees geslaagde
Attributief: geslaagde
Betekenis:
• Wat doeltreffend of suksesvol is.
Gebruik:
• In 1921 is die eerste geslaagde vlug van Londen na Kaapstad onderneem.
Afgelei:
• geslaagdheid
Vertaling:
Engels: successful
Nederlands: geslaagd
Werkwoord: slaag
Verlede tyd: het geslaag
Betekenis:
• Die verlede tyd van slaag (iets bereik het, of suksesvol was).
Gebruik:
• Die kind het die eksamen wonder bo wonder geslaag.
Vertaling:
Engels: passed, succeeded
Nederlands: slaagde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|