praalsiek [boodskap #141118] |
Thu, 16 February 2023 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
praalsiek
Afbreking: praal•siek
Samestelling: praal + siek
Byvoeglike naamwoord: praalsiek
Vergrotende trap: praalsieker
Oortreffende trap: praalsiekste
Attributief: praalsieke
Betekenis:
• Wat geneig is tot uiterlike vertoon.
Gebruik:
• Kinders moet van kleins af geleer word om nie verwaand of praalsiek te wees nie.
Sinoniem:
• pompeus
• pragliewend
• pronkerig
• spoggerig
• ydel
Vertaling:
Engels: ostentatious
Nederlands: praalziek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|