Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indekseer
indekseer [boodskap #141117] Wed, 15 February 2023 20:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
indekseer
Afbreking: in•dek•seer
Samestelling: indeks + -eer


Werkwoord: indekseer
Verlede tyd: het geïndekseer

Betekenis:
• Om 'n indeks op te stel of by te werk.

Gebruik:
• Soekenjins soos Google indekseer die internet.

Sinoniem:
• katalogiseer
• klassifiseer
• tabuleer

Afgelei:
• indeksasie
• indeksering

Vertaling:
Engels: to index
Nederlands: indexeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkskedule
Volgende onderwerp: praalsiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:09:43 UTC 2025