werkskedule [boodskap #141116] |
Wed, 15 February 2023 20:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkskedule
Afbreking: werk•ske•du•le
Samestelling: werk + skedule
Selfstandige naamwoord: werkskedule
Meervoud: werkskedules
Betekenis:
• Die skedule (uitgewerkte program) waarvolgens werk gedoen word.
Gebruik:
• Dit is belangrik om 'n werkskedule uit te werk en daarby te hou.
Vertaling:
Engels: work schedule
Nederlands: werkschema
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|