Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partenogenese
partenogenese [boodskap #141114] Wed, 15 February 2023 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
partenogenese
Afbreking: par•te•no•ge•ne•se


Selfstandige naamwoord: partenogenese
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vorm van voortplanting waar die embrio sonder bevrugting ontwikkel.

Gebruik:
• Stokinsekte kan deur die proses van partenogenese voorplant.

Sinoniem:
• maagdelike voortplanting

Verwant:
• apomiksie

Vertaling:
Engels: parthenogenesis
Nederlands: parthenogenese

Nota:
• Van Grieks, παρθένος parthenos, "maagd" en γένεσις genesis, "skepping".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: apomiksie
Volgende onderwerp: verbruin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:32:25 UTC 2025