Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apomiksie
apomiksie [boodskap #141113] Wed, 15 February 2023 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
apomiksie
Afbreking: a•po•mik•sie


Selfstandige naamwoord: apomiksie
Meervoud:

Betekenis:
• (plantkunde) Die vorming van saad sonder bevrugting, 'n aseksuele manier van voortplanting.

Gebruik:
• Die perdeblom kan ongeslagtelik deur apomiksie voortplant.

Verwant:
• partenogenese

Vertaling:
Engels: apomixis
Nederlands: apomixie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedan
Volgende onderwerp: partenogenese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:28:56 UTC 2025