bevlek [boodskap #141110] |
Tue, 14 February 2023 15:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevlek
Afbreking: be•vlek
Samestelling: be- + vlek
Werkwoord: bevlek
Verlede tyd: het bevlek
Betekenis:
• Om vlekke te maak, soms figuurlik, om te skend of te beklad.
Gebruik:
• Julle hande is met bloed bevlek, julle vingers met onreg. [Jesaja 59:3]
Sinoniem:
• beklad
• bemors
• besmeer
• besmet
• besoedel
• bevuil
• verontreinig
Antoniem:
• onbevlek
Afgelei:
• bevlekking
• bevlektes
• bloedbevlek
Vertaling:
Engels: to stain, smudge
Nederlands: bevlekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|