skokgolf [boodskap #141109] |
Tue, 14 February 2023 15:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skokgolf
Afbreking: skok•golf
Samestelling: skok + golf
Selfstandige naamwoord: skokgolf
Meervoud: skokgolwe
Verkleinwoord: skokgolfie
Meervoud van verkleining: skokgolfies
Betekenis:
• 'n Groot, vinnige en dikwels vernietigende golf a.g.v. 'n ontploffing, aardbewing, ens.
Gebruik:
• Die atoombom se skokgolf is meer as 160 km ver gevoel.
Vertaling:
Engels: shock wave
Nederlands: schokgolf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|