Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudrif
goudrif [boodskap #141108] Tue, 14 February 2023 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudrif
Afbreking: goud•rif
Samestelling: goud + rif


Selfstandige naamwoord: goudrif
Meervoud: goudriwwe
Verkleinwoord: goudriffie
Meervoud van verkleining: goudriffies

Betekenis:
• 'n Ondergrondse rotsbank wat gouderts bevat.

Gebruik:
• Die wêreld se rykste goudrif word in Gauteng en die noordwestelike Vrystaat aangetref.

Afgelei:
• hoofgoudrif

Vertaling:
Engels: gold reef
Nederlands: goudrif

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofsin
Volgende onderwerp: skokgolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:34:27 UTC 2025