Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stroopsoet
stroopsoet [boodskap #141103] Mon, 13 February 2023 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stroopsoet
Afbreking: stroop•soet
Samestelling: stroop + soet


Byvoeglike naamwoord: stroopsoet
Attributief: stroopsoet (stroopsoete)

Betekenis:
• Intensiewe vorm van soet: wat baie soet proe, of baie gehoorsaam is.

Gebruik:
• Die perske is stroopsoet.
• Die kinders was stroopsoet gewees.

Sinoniem:
• suikersoet

Vertaling:
Engels: as sweet as syrup, honey-sweet; very sweet
Nederlands: suikerzoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stroef
Volgende onderwerp: inh.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:39:45 UTC 2025