Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurdring
deurdring [boodskap #141101] Mon, 13 February 2023 08:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurdring
Afbreking: deur•dring
Samestelling: deur + dring


Werkwoord: dring deur, deurdring
Verlede tyd: het deurgedring
Teenwoordige deelwoord: deurdringend, deurdringende
Verlede deelwoord: deurdronge

Betekenis:
• Om (met moeite of geweld) deur iets te beweeg.
• Om heeltemal duidelik te word.

Gebruik:
• Die materiaal is dig genoeg sodat water nie kan deurdring nie.
• Uiteindelik dring dit tot hom deur dat hy 'n fout begaan het.

Sinoniem:
• deurbars
• deurboor
• deurbreek
• deurkom
• deurlaat
• indring
• penetreer
• versadig

Afgelei:
• deurdringbaar
• deurdringend
• deurdringing

Vertaling:
Engels: to get through, pierce, penetrate, fill; to convince
Nederlands: doordringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denotasie
Volgende onderwerp: stroef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:07:04 UTC 2025