Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » denotasie
denotasie [boodskap #141100] So., 12 Februarie 2023 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
denotasie
Afbreking: de•no•ta•sie


Selfstandige naamwoord: denotasie
Meervoud: denotasies

Betekenis:
• Die letterlike, realistiese betekenis van 'n woord (en nie wat met so 'n woord geïmpliseer kan word nie).

Gebruik:
• Die detonasie van "slang" is 'n giftige reptiel wat op sy maag seil.

Antoniem:
• konnotasie

Afgelei:
• denotatief

Vertaling:
Engels: denotation
Nederlands: denotatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanraking
Volgende onderwerp: deurdring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 19:22:22 UTC 2025