Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanraking
aanraking [boodskap #141099] Sun, 12 February 2023 17:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanraking
Afbreking: aan•ra•king
Samestelling: aanraak + -ing


Selfstandige naamwoord: aanraking
Meervoud: aanrakings
Verkleinwoord: aanrakinkie
Meervoud van verkleining: aanrakinkies

Betekenis:
• Die handeling van aanraak; om aan iets of iemand te vat.
• (figuurlik) Om kontak met iets of iemand te maak.

Gebruik:
• Fisiese aanraking is koesterend en kan iemand ontspanne en veilig laat voel.
• Tydens die regering van Mswati het die Swazi's vir die eerste keer met die Britte in aanraking gekom.

Sinoniem:
• kontak
• streling
• tasting

Afgelei:
• aanrakingshoek
• aanrakingspunt
• aanrakingsvlak

Vertaling:
Engels: touching; contact
Nederlands: aanraking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eskaleer
Volgende onderwerp: denotasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:30:46 UTC 2025