Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eskaleer
eskaleer [boodskap #141098] So, 12 Februarie 2023 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eskaleer
Afbreking: es•ka•leer


Werkwoord: eskaleer
Verlede tyd: het geëskaleer
Teenwoordige deelwoord: eskalerend, eskalerende
Verlede deelwoord: geëskaleerde

Betekenis:
• Om vinnig in omvang of intensiteit toe te neem; hand uit te ruk.

Gebruik:
• Die gebruik van taktiese kernwapens kan eskaleer en op die Derde Wêreldoorlog uitloop.

Sinoniem:
• styg
• toeneem
• vererger
• verhoog

Antoniem:
• de-eskaleer
• deëskaleer

Afgelei:
• eskalasie

Vertaling:
Engels: to escalate
Nederlands: escaleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eskalasie
Volgende onderwerp: aanraking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:02:59 MGT 2024