eskaleer [boodskap #141098] |
Sun, 12 February 2023 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eskaleer
Afbreking: es•ka•leer
Werkwoord: eskaleer
Verlede tyd: het geëskaleer
Teenwoordige deelwoord: eskalerend, eskalerende
Verlede deelwoord: geëskaleerde
Betekenis:
• Om vinnig in omvang of intensiteit toe te neem; hand uit te ruk.
Gebruik:
• Die gebruik van taktiese kernwapens kan eskaleer en op die Derde Wêreldoorlog uitloop.
Sinoniem:
• styg
• toeneem
• vererger
• verhoog
Antoniem:
• de-eskaleer
• deëskaleer
Afgelei:
• eskalasie
Vertaling:
Engels: to escalate
Nederlands: escaleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|