eskalasie [boodskap #141097] |
Sun, 12 February 2023 13:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eskalasie
Afbreking: es•ka•la•sie
Selfstandige naamwoord: eskalasie
Meervoud: eskalasies
Betekenis:
• Die handeling van eskaleer. Om al hoe groter of ernstiger te raak.
Gebruik:
• Die gebruik van taktiese kernwapens kan vinnig tot 'n eskalasie na 'n volskaalse kernoorlog lei.
Sinoniem:
• styging
• toename
• verergering
• verhoging
Antoniem:
• de-eskalasie
• deëskalasie
Vertaling:
Engels: escalation
Nederlands: escalatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|