Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » organisme
organisme [boodskap #141096] Sun, 12 February 2023 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
organisme
Afbreking: or•ga•nis•me


Selfstandige naamwoord: organisme
Meervoud: organismes
Verkleinwoord: organismetjie
Meervoud van verkleining: organismetjies

Betekenis:
• 'n Lewende ding met 'n eie metabolisme, soos 'n plant of 'n dier.

Gebruik:
• 'n Organisme bestaan uit een of meer selle en benodig lug, water, voedsel (nutriënte), energie asook plek om te lewe.

Hiponiem:
• makro-organisme
• makroörganisme
• mikro-organisme
• mikroörganisme

Vertaling:
Engels: organism
Nederlands: organisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vantevore
Volgende onderwerp: eskalasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:14:34 UTC 2025