vantevore [boodskap #141095] |
Sun, 12 February 2023 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vantevore
Afbreking: van•te•vo•re
Samestelling: van + te + vore
Bywoord: vantevore
Betekenis:
• Wat vooraf gebeur het; in die verlede; voor die tyd.
Gebruik:
• Dié storie het ek al vantevore gehoor.
Wisselvorm:
• tevore
Sinoniem:
• destyds
• reeds
• vanmelewe
• vooraf
• voorheen
• vooruit
• vroeër
Vertaling:
Engels: previously, before, formerly
Nederlands: van tevoren
Nota:
• Kort vantevore = pas; lank vantevore = veeleerder.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|