Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlap
uitlap [boodskap #141094] Sun, 12 February 2023 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitlap
Afbreking: uit•lap
Samestelling: uit + lap


Werkwoord: lap uit, uitlap
Verlede tyd: het uitgelap

Betekenis:
• Om oor te vertel (dikwels iets wat jy vir jouself moes hou).

Gebruik:
• Moenie al ons geheime uitlap nie.

Sinoniem:
• oorvertel
• openbaar
• uitbasuin
• uitblaker
• verbypraat
• verklap
• verklik
• vermeld
• verraai
• vertel

Vertaling:
Engels: to babble out, spill the beans
Nederlands: verspil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subopskrif
Volgende onderwerp: vantevore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:26:20 UTC 2025