Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » subopskrif
subopskrif [boodskap #141093] Sun, 12 February 2023 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
subopskrif
Afbreking: sub•op•skrif
Samestelling: sub + opskrif


Selfstandige naamwoord: subopskrif
Meervoud: subopskrifte
Verkleinwoord: subopskriffie
Meervoud van verkleining: subopskriffies

Betekenis:
• 'n Opskrif wat 'n onderafdeling van teks identifiseer.

Gebruik:
• Duidelike opskrifte en subopskrifte gee struktuur aan jou teks en verhoog die leesbaarheid daarvan.

Sinoniem:
• onderopskrif
• ondertitel

Hiperoniem:
• opskrif

Vertaling:
Engels: subheading
Nederlands: subkop, onderkop, ondertitel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filariase
Volgende onderwerp: uitlap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:14:27 UTC 2025