Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filariase
filariase [boodskap #141092] Sun, 12 February 2023 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
filariase
Afbreking: fi•la•ri•a•se
Samestelling: filaria + -se


Selfstandige naamwoord: filariase
Meervoud:

Betekenis:
• Siekte wat deur die larwes van die draadwurm (filariawurm) veroorsaak en deur muskiete versprei word.

Gebruik:
Filariase veroorsaak die ontsteking en verstopping van limfvate wat tot uiters geswolle ledemate aanleiding gee.

Sinoniem:
• olifantsiekte

Vertaling:
Engels: filariasis
Nederlands: filariasis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurdronge
Volgende onderwerp: subopskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:12:43 UTC 2025