1 US$ Winkels [boodskap #16705] |
Mon, 10 August 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my sê of daar winkels is wat produkte onder 'n sekere bedrag
verkoop, byvoorbeeld 1$, 1 Pond, ens. Web adresse ook indien moontlik,
asseblief.
Groete
Kobus
|
|
|
Re: 1 US$ Winkels [boodskap #16757 is 'n antwoord op boodskap #16705] |
Wed, 12 August 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 10 Aug 1998 01:20:00 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
> Kan iemand vir my sê of daar winkels is wat produkte onder 'n sekere bedrag
> verkoop, byvoorbeeld 1$, 1 Pond, ens. Web adresse ook indien moontlik,
> asseblief.
> Groete
> Kobus
>
>
Kobus, van waar praat jy? Hier in die VSA is Dollar Stores - alles in
die winkel kos net een dollar. 80% van die goed is of rubbish of goed
wat in ander winkels ook 'n dollar sou kos, maar ons het al daar bv.
Ceres vrugtesap gekry, baie mooi glase en so hier en daar
geselekteerde goed wat dit die moeite werd maak in so een maal in ses
maande deur die winkel te stap.
|
|
|
Re: 1 US$ Winkels [boodskap #16788 is 'n antwoord op boodskap #16705] |
Thu, 13 August 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan N Potgieter wrote in message ...
> On Mon, 10 Aug 1998 01:20:00 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Kan iemand vir my sê of daar winkels is wat produkte onder 'n sekere bedrag
>> verkoop, byvoorbeeld 1$, 1 Pond, ens. Web adresse ook indien moontlik,
>> asseblief.
>> Groete
>> Kobus
>>
>>
> Kobus, van waar praat jy? Hier in die VSA is Dollar Stores - alles in
> die winkel kos net een dollar. 80% van die goed is of rubbish of goed
> wat in ander winkels ook 'n dollar sou kos, maar ons het al daar bv.
> Ceres vrugtesap gekry, baie mooi glase en so hier en daar
> geselekteerde goed wat dit die moeite werd maak in so een maal in ses
> maande deur die winkel te stap.
Hmmm...... Hier in Waverley is 'n R5-winkel. Selle storie.
Groete, Leendert
|
|
|