Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurdronge
deurdronge [boodskap #141091] Sun, 12 February 2023 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurdronge
Afbreking: deur•dron•ge


Byvoeglike naamwoord: deurdronge

Betekenis:
• Wat met iets deurdring is; heeltemal daarvan vol is.

Gebruik:
• Dié liedjies is deurdronge met demoniese boodskappe.

Sinoniem:
• deurdring
• deurtrek
• deurweek
• geïmpregneer
• gesatureer
• gevul
• vol

Afgelei:
• deurdrongenheid

Vertaling:
Engels: penetrated
Nederlands: doorgedrongen

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van deurdring.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erdman
Volgende onderwerp: filariase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:18:54 UTC 2025