erdman [boodskap #141090] |
Sat, 11 February 2023 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erdman
Afbreking: erd•man
Samestelling: erd + man
Selfstandige naamwoord: erdman
Meervoud: erdmanne
Verkleinwoord: erdmannetjie
Meervoud van verkleining: erdmannetjies
Betekenis:
• 'n Meerkat, of minder algemeen 'n kabouter/dwergie (meestal as verkleinwoord).
Gebruik:
• Ons het 'n erdmannetjie in die wildtuin gesien.
Wisselvorm:
• aardmannetjie (verouderd)
Afgelei:
• erdmanregop (baie regop)
Vertaling:
Engels: suricate, ground‐squirrel
Nederlands: stokstaartje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|