beneuk [boodskap #141089] |
Sat, 11 February 2023 17:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beneuk
Afbreking: be•neuk
Samestelling: be- + neuk
Byvoeglike naamwoord: beneuk
Vergrotende trap: beneukter
Oortreffende trap: beneuktste
Attributief: beneukte
Partitief: beneuks
Betekenis:
• (plat) Wat baie kwaai en omgekrap is.
Gebruik:
• Dit lyk of hy goed beneuk kan raak!
• Niemand hou in elk geval van 'n beneukte ou man nie.
Sinoniem:
• bedonderd
• beduiweld
• befoeterd
• dwars
• geïrriteerd
• humeurig
• iesegrimmig
• koppig
• moeilik
• omgekrap
• weerbarstig
Afgelei:
• beneuk
Vertaling:
Engels: mad, angry, crazy
Nederlands: beneuk
Werkwoord: beneuk
Verlede tyd: het beneuk
Betekenis:
• Om te benadeel of skade te berokken.
Gebruik:
• Jy het die ding nou heeltemal beneuk.
Sinoniem:
• breek
• beskadig
• opneuk
Vertaling:
Engels: to damage, spoil
Nederlands: beschadigen, bederven, verknallen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|