| pel [boodskap #141088] |
Sa., 11 Februarie 2023 12:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pel
Afbreking: pel
Werkwoord: pel
Verlede tyd: het gepel
Verlede deelwoord: gepelde
Betekenis:
• Om van die omhulsel ontslae te raak. Om af te peul of uit te dop.
Gebruik:
• Pel die grondboontjies voordat jy dit voorsit.
Sinoniem:
• afpeul
• afskil
• uitdop
Afgelei:
• pelmeule
Vertaling:
Engels: to peel
Nederlands: pellen
Nota:
• Moenie "pel" met "pêl" ('n vriend) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|