Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfonderhoudend
selfonderhoudend [boodskap #141086] Sat, 11 February 2023 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfonderhoudend
Afbreking: self•on•der•hou•dend
Samestelling: self + onderhou + -(d)end


Byvoeglike naamwoord: selfonderhoudend
Attributief: selfonderhoudende

Betekenis:
• Wat onafhanklik op sy eie en sonder inmenging kan voortbestaan.

Gebruik:
• Wat voedselproduksie betref is die land selfonderhoudend.
• Onderhoud moet betaal word totdat die kind selfonderhoudend is.

Sinoniem:
• onafhanklik
• outonoom
• selfdraend
• selfstandig
• selfversorgend

Antoniem:
• afhanklik

Afgelei:
• selfonderhoudendheid

Vertaling:
Engels: self-sustaining, self-supporting, self-sufficient
Nederlands: zelfonderhoudend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wagwoord
Volgende onderwerp: grinterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:45:42 UTC 2025