wagwoord [boodskap #141085] |
Sat, 11 February 2023 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wagwoord
Afbreking: wag•woord
Samestelling: wag + woord
Selfstandige naamwoord: wagwoord
Meervoud: wagwoorde
Verkleinwoord: wagwoordtjie
Meervoud van verkleining: wagwoordtjies
Betekenis:
• 'n Geheime woord of kode wat gebruik word om identiteit te bewys, of toegang te verkry.
Gebruik:
• Memoriseer jou wagwoord en moenie dit orals neerskryf nie.
Sinoniem:
• kodewoord
Afgelei:
• skoontekswagwoord
• wagwoordbeleid
Vertaling:
Engels: password, watchword
Nederlands: wachtwoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|