Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekretarisvoël
sekretarisvoël [boodskap #141084] Sat, 11 February 2023 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sekretarisvoël.
'n Sekretarisvoël.
sekretarisvoël
Afbreking: se•kre•ta•ris•vo•ël
Samestelling: sekretaris + voël


Selfstandige naamwoord: sekretarisvoël
Meervoud: sekretarisvoëls
Verkleinwoord: sekretarisvoëltjie
Meervoud van verkleining: sekretarisvoëltjies

Betekenis:
• Groot, grondlewende roofvoël endemies aan Afrika, Sagittarius serpentarius.

Gebruik:
• Die sekretarisvoël vreet meestal insekte, maar sal ook soms slange vang.

Vertaling:
Engels: secretary bird
Nederlands: secretarisvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: -e
Volgende onderwerp: wagwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:45:45 UTC 2025