selfvertroue [boodskap #141081] |
Sat, 11 February 2023 09:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfvertroue
Afbreking: self•ver•trou•e
Samestelling: self + vertroue
Selfstandige naamwoord: selfvertroue
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vertroue in jouself. Geloof in eie vermoeë, krag en waarde.
Gebruik:
• Hy is 'n ekstrovert en het geen gebrek aan selfvertroue nie.
Sinoniem:
• beslistheid
• selfstandigheid
• selfversekerheid
• selfvoldaanheid
• selfwaarde
Vertaling:
Engels: self-assurance, self-confidence
Nederlands: zelfvertrouwen, zelfverzekerdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|