Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stapelbed
stapelbed [boodskap #141080] Sat, 11 February 2023 08:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stapelbed in 'n jeugherberg.
'n Stapelbed in 'n jeugherberg.
stapelbed
Afbreking: sta•pel•bed
Samestelling: stapel + bed


Selfstandige naamwoord: stapelbed
Meervoud: stapelbeddens
Verkleinwoord: stapelbedjie
Meervoud van verkleining: stapelbedjies

Betekenis:
• 'n Meubelstuk met twee of meer beddens wat bo op mekaar gemonteer is.

Gebruik:
• As die slaapsaal met stapelbeddens uitgerus is, slaap ek bo.

Vertaling:
Engels: bunk bed
Nederlands: stapelbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbillikheid
Volgende onderwerp: selfvertroue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:08:34 UTC 2025