onbillikheid [boodskap #141079] |
Fri, 10 February 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbillikheid
Afbreking: on•bil•lik•heid
Samestelling: onbillik + -heid
Selfstandige naamwoord: onbillikheid
Meervoud: onbillikhede
Betekenis:
• Die hoedanigheid van onbillik wees.
Gebruik:
• Ons moet saamstaan om hierdie onbillikheid beveg.
Sinoniem:
• ongeregtigheid
• onredelikheid
• onregmatigheid
• onregverdigheid
Antoniem:
• billikheid
Vertaling:
Engels: unfairness, inequity
Nederlands: onbillijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|