kleigrond [boodskap #141077] |
Fri, 10 February 2023 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleigrond
Afbreking: klei•grond
Samestelling: klei + grond
Selfstandige naamwoord: kleigrond
Meervoud: kleigronde
Verkleinwoord: kleigrondjie
Meervoud van verkleining: kleigrondjies
Betekenis:
• Grond wat meer fyn kleikorrels (kleiner as 2 µm) as growwe sandkorrels het.
Gebruik:
• Kleigrond voel glad, maar as dit nat is word dit klewerig en sal dit 'n vorm behou.
Sinoniem:
• kleiaarde
• turfgrond
Hiperoniem:
• grondsoort
Vertaling:
Engels: clay soil
Nederlands: kleigrond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|