bogrond [boodskap #141074] |
Fri, 10 February 2023 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bogrond
Afbreking: bo•grond
Samestelling: bo + grond
Selfstandige naamwoord: bogrond
Meervoud: –
Betekenis:
• Die boonste laag grond wat op die oppervlak van die aarde lê.
Gebruik:
• Die vrugbare bogrond moet beskerm word sodat dit nie deur water weggespoel of deur wind weggewaai word nie.
Antoniem:
• ondergrond
Verwant:
• bogronds
Vertaling:
Engels: topsoil
Nederlands: bovengrond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|