ondergrond [boodskap #141073] |
Fri, 10 February 2023 12:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondergrond
Afbreking: on•der•grond
Samestelling: onder + grond
Selfstandige naamwoord: ondergrond
Meervoud: –
Betekenis:
• Die grond onder die boonste laag.
Gebruik:
• Die ondergrond is kleiagtig.
• Onder die bogrond is 'n laag ondergrond en heel onder is 'n rotslaag.
Antoniem:
• bogrond
Afgelei:
• ondergrondlaag
• ondergrondvog
Verwant:
• ondergronds
Vertaling:
Engels: subsoil, subsurface
Nederlands: ondergrond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|