knoeier [boodskap #141071] |
Fri, 10 February 2023 12:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knoeier
Afbreking: knoei•er
Samestelling: knoei + -er
Selfstandige naamwoord: knoeier
Meervoud: knoeiers
Verkleinwoord: knoeiertjie
Meervoud van verkleining: knoeiertjies
Betekenis:
• Iemand wat knoei. 'n Geslepe persoon wat lieg en bedrieg, of slegte werk lewer.
Gebruik:
• Jy huur nie weer daai knoeier nie.
Sinoniem:
• bedrieër
• konkelaar
Antoniem:
• knoeister (vroulik, ongewoon)
Vertaling:
Engels: swindler
Nederlands: knoeier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|