Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swynhond
swynhond [boodskap #141069] Fri, 10 February 2023 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swynhond
Afbreking: swyn•hond
Samestelling: swyn + hond


Selfstandige naamwoord: swynhond
Meervoud: swynhonde

Betekenis:
• (pejoratief) 'n Skurk of gemene vent.

Gebruik:
• Hitler Paulus het gesê: "Ek sal myself nie skiet vir so 'n swynhond soos hierdie Boheemse korporaal nie!"

Sinoniem:
• bliksem
• hond
• skelm
• skurk
• smeerlap
• vabond
• vark

Vertaling:
Duits: Schweinehund
Engels: scoundrel, bastard, rascal, rogue, crook
Nederlands: schurk, schavuit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: testosteroon
Volgende onderwerp: pylvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:23:26 UTC 2025