Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » testosteroon
testosteroon [boodskap #141068] Fri, 10 February 2023 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
testosteroon
Afbreking: tes•tos•te•roon


Selfstandige naamwoord: testosteroon
Meervoud:

Betekenis:
• Manlike geslagshormoon ('n anaboliese steroïed asook 'n belangrike androgeen).

Gebruik:
Testosteroon word by mans hoofsaaklik deur die testikels geproduseer en speel 'n groot rol gedurende puberteit.

Verwant:
• estrogeen

Vertaling:
Engels: testosterone
Nederlands: testosteron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: estrogeen
Volgende onderwerp: swynhond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:35:29 UTC 2025