Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » estrogeen
estrogeen [boodskap #141067] Fri, 10 February 2023 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
estrogeen
Afbreking: es•tro•geen


Selfstandige naamwoord: estrogeen
Meervoud: estrogene

Betekenis:
• 'n Vroulike geslagshormoon.

Gebruik:
• Warm gloede en nagsweet is algemene simptome van 'n tekort aan estrogeen.

Afgelei:
• estrogeenreseptor
• estrogeentekort
• estrogeenvlak

Verwant:
• testosteroon

Vertaling:
Engels: estrogen
Nederlands: estrogeen

Nota:
• Van Oudgrieks οἶστρος (oistros)' "drif, raserny".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaapsaal
Volgende onderwerp: testosteroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:11:53 UTC 2025