allitereer [boodskap #141064] |
Fri, 10 February 2023 07:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allitereer
Afbreking: al•li•te•reer
Werkwoord: allitereer
Verlede tyd: het geallitereer
Teenwoordige deelwoord: allitererend
Betekenis:
• Om alliterasie toe te pas; met dieselfde medeklinkers begin.
Gebruik:
• Luister hoe mooi allitereer die sin: Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep.
• Alles allitereer al te lekker.
Hiperoniem:
• dig
Verwant:
• alliterasie
Vertaling:
Engels: to alliterate
Nederlands: allitereren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|