Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Honde baklei (Ouer hond baklei met nuwe hond)
Honde baklei [boodskap #141057] Do, 09 Februarie 2023 08:23 na volgende boodskap
Elana  is tans af-lyn  Elana
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2023
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoop iemand het vir my raad.
Ons het 'n foxie van so 2jr en het nou 'n Jack Russel gekry,altwee reuntjies en altwee is reggemaak. Oreo (die foxie) is nou seker so 2jaar by ons en Cola (die Jackie) is nou so 6maand by ons. Oreo bly met Cola baklei,dit raak nou so erg dat hy my ook sommer byt as ek hulle uitmekaar haal. Ek is regtig bekommerd en weet nie hoe ek dit kan hanteer nie. Cola begin noual regtig bang raak vir Oreo en trek sommer inmekaar as Oreo net naby kom. Hy is die heeltyd op die uitkyk waar Oreo is.
Enige raad sal wardeer word.
Re: Honde baklei [boodskap #141058 is 'n antwoord op boodskap #141057] Do, 09 Februarie 2023 13:21 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Behalwe om hulle op 'n manier apart te hou, of een weg te gee, weet ek nie regtig nie. Ek neem aan die jonger hond kompeteer vir kos of aandag. Dit klink dalk simpel, maar gee die jonger hondjie dalk eerste kos en aandag, en foeter kom as jy vir die ouer een knor. Behalwe dit, kan ek maar net sê sterkte, jy gaan dit nodig hê!
Vorige onderwerp: Kietsie se seer tand word getrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:37:24 MGT 2024