artefak [boodskap #141056] |
Wed, 08 February 2023 20:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
artefak
Afbreking: ar•te•fak
Selfstandige naamwoord: artefak
Meervoud: artefakte
Betekenis:
• 'n Mensgemaakte voorwerp, soos 'n werktuig of 'n kunswerk, veral in argeologiese konteks.
Gebruik:
• Die goue renoster van Mapungubwe is 'n bekende artefak wat in die Limpopoprovinsie gevind is.
Wisselvorm:
• artifak
Vertaling:
Engels: artifact, artefact
Nederlands: artefact
Nota:
• Van Latyn: arte factum, kunsmatig gemaak.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|