Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musketier
musketier [boodskap #141055] Wed, 08 February 2023 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Musketiers
Musketiers
musketier
Afbreking: mus•ke•tier
Samestelling: musket + -ier


Selfstandige naamwoord: musketier
Meervoud: musketiers
Verkleinwoord: musketiertjie
Meervoud van verkleining: musketiertjies

Betekenis:
• 'n Soldaat wat met 'n musket (ou soort geweer) bewapen is.

Gebruik:
• Brakanjan was 'n musketier in die koning se musketierwag.

Hiperoniem:
• manskap
• soldaat

Vertaling:
Engels: musketeer
Nederlands: musketier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salueer
Volgende onderwerp: artefak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:29:59 UTC 2025