menger [boodskap #141050] |
Tue, 07 February 2023 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menger
Afbreking: men•ger
Samestelling: meng + -er
Selfstandige naamwoord: menger
Meervoud: mengers
Verkleinwoord: mengertjie
Meervoud van verkleining: mengertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat bestanddele saam meng.
Gebruik:
• Plaas al die bestanddele in jou elektriese menger se mengbak.
Sinoniem:
• klitser
• klopper
• roerder
Hiponiem:
• betonmenger
• drankmenger
• gifmenger
• kleurmenger
• kosmenger
• oudiomenger
• warmwatermenger
• wolmenger
Vertaling:
Engels: mixer
Nederlands: menger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|