lugbraaier [boodskap #141044] |
Mon, 06 February 2023 17:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugbraaier
Afbreking: lug•braai•er
Samestelling: lugbraai + -er
Selfstandige naamwoord: lugbraaier
Meervoud: lugbraaiers
Verkleinwoord: lugbraaiertjie
Meervoud van verkleining: lugbraaiertjies
Betekenis:
• Toestel waarin kos d.m.v. die sirkulasie van warm lug gaargemaak word.
Gebruik:
• 'n Lugbraaier bevat 'n verhittingselement met 'n waaier wat die hitte na die kos toe blaas.
Sinoniem:
• waaierbraaier
Afgelei:
• lugbraaierresepte
Vertaling:
Engels: air fryer
Nederlands: airfryer, eteluchtfriteuse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|