musiekgenre [boodskap #141042] |
Sun, 05 February 2023 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
musiekgenre
Afbreking: mu•siek•gen•re
Samestelling: musiek + genre
Selfstandige naamwoord: musiekgenre
Meervoud: musiekgenres
Betekenis:
• 'n Kategorie van musiek met gemeenskaplike eienskappe (soos ritme, melodie en harmonie).
Gebruik:
• Rockmusiek is 'n musiekgenre met 'n prominente vokale melodie, vergesel deur kitaar-, trom- en baskitaarklanke.
Hiponiem:
• country
• folk
• gospel
• heavy metal
• hip-hop
• jazz
• pop
• reggae
• ruk-en-rol (rock and roll)
Vertaling:
Engels: music genre
Nederlands: muziekgenre
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|