milligram [boodskap #141040] |
Sun, 05 February 2023 16:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
milligram
Afbreking: mil•li•gram
Samestelling: milli- + gram
Selfstandige naamwoord: milligram
Meervoud: milligramme
Betekenis:
• 'n Eenheid vir massa (gewig), gelykstaande aan 0,001 gram.
Gebruik:
• 'n Milligram is 'n duisendste van 'n gram, of 'n miljoenste van 'n kilogram.
Afkorting:
• mg
Vertaling:
Engels: milligram
Nederlands: milligram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|